Kyk: Só het mans moontlik van dubbelmoordtoneel in Mbombela gevlug

Die private ondersoeker in die moordsaak van Ilonka Craucamp en Shawn Pretorius ry die moontlike uitgangsroete naby die huis waar die moorde gepleeg is.

Albert Gryvenstein, bedryfshoof en eienaar van Bossies Community Justice en AG Solutions, gesels met Izak du Plessis ná die dubbelmoord in Mbombela op Kersdag.

Ilonka Craucamp en Shawn Pretorius is beide daardie oggend doodgeskiet in ‘n huis in steiltes.

Nuwe inligting oor dié dubbelmoord werp reed baie lig op die saak, en tydens ‘n rit en onderhoud naby die moordtoneel, vertel Gryvenstein dat hy glo hulle sterftes is slegs weens ”n huisroof wat skeef geloop het’.

Kyk die video:

Read original story on www.citizen.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Network News in Google News and Top Stories.

Ruan de Ridder

A digital support specialist at Caxton Local Media, known for his contributions to the digital landscape. He has covered major stories, including the Moti kidnappings, and edits and curates news of national importance from over 50 Caxton Local News sites.
Back to top button