Kyk: Dís hoekom Ian Cameron hom by die DA aansluit
Izak du Plessis praat met Ian Cameron oor sy besluit om aansoek te doen om ‘n kandidaat vir die DA te word. Kyk die onderhoud hier.
Sy gesig is bekend as ‘n vreeslose teen-misdaadaktivis. Hy is betrokke by hoë-profiel sake, soos dié van Ds. Liezl de Jager. Boonop het hy al Polisieminister Bheki Cele aangevat – met groot reaksie.
Die nuus het hierdie naweek gebreek dat Ian Cameron van Action Society nou vir die DA gaan werk. Hy het ‘n keuringsproses deurgegaan om ‘n kandidaat te word vir dié party.
Nuuspod se Izak du Plessis het met Cameron gepraat oor dié besluit. Kyk die onderhoud hier:
Read original story on www.citizen.co.za
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!