Kyk: Hordes drom saam na liggaam in Oudtshoorn gevind word

Talle inwoners kyk toe hoe die polisie hul voorlopige ondersoek doen nadat 'n liggaam vanoggend in 'n kanaal gevind is.

Die Oudtshoorn Courant is op die toneel in die Kanaal-omgewing van die dorp waar ‘n liggaam vanoggend  gevind is.

Dit is tans onseker hoe die liggaam daar land het, en die koerant het reeds navrae aan die polisiewoordvoerder gestuur.

Daar is tans honderde inwoners wat toekyk hoe die polisie hul voorlopige ondersoek voortsit.

 

Read original story on www.oudtshoorncourant.com

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Network News in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button