Die graad 4 leerlinge van Huttenpark Primêr Skool het gedurende die week van 19-23 Augustus Drakensville besoek. Hulle het aan verskeie aktiwiteite deelgeneem soos abseiling, pyl en boogskiet en swem.

Simone Rouwenhorst, Lynette Fuller, Gareth Klose, Themba, Amone de Bruin, Adrian Roux, Abigail van Niekerk en Kaya Manona is reg om te abseil.Die Gr.4 groep te Drakensville.Die groep raak vertroud met pyl en boogskiet. Adriaan Janse van Rensburg kyk toe.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!