Aflosspanne wys hulle staal
VERLEDE Woensdag het NRS se aflosspanne hulle staal gewys tydens die baie suksesvolle aflosbyeenkoms wat deur Hoërskool Vryheid aangebied is. Ons atlete het dit geniet om deel te neem en het pragtig vertoon in hulle groen T-hemde. Baie dankie aan VHS en die beamptes wat gesorg het dat die byeenkoms vlot verloop, asook aan mnr. …
VERLEDE Woensdag het NRS se aflosspanne hulle staal gewys tydens die baie suksesvolle aflosbyeenkoms wat deur Hoërskool Vryheid aangebied is.
Ons atlete het dit geniet om deel te neem en het pragtig vertoon in hulle groen T-hemde.
Baie dankie aan VHS en die beamptes wat gesorg het dat die byeenkoms vlot verloop, asook aan mnr. R. Greyling vir die organisering van die NRS-spanne.
This week the different winter sports practices have started at NRS.
Our first, second and u/11 rugby teams will be playing their first matches this coming Saturday.
They will travel to Paulpietersburg to play against Paulpietersburg and Arboretum.
Everybody is looking forward to an exciting season.
Dates to remember:
February 14: Inflatables Gr. 4-7.
February 20: NRS Gala.



