Local newsNewsSchools

Karnallies vier Valentynsdag

Op Vrydag, 14 Februarie, hou Karnallie ‘n opwindende Valentynsdag! Die voorportaal was mooi versier met Mickey en Minnie muis se romantiese verbintenis! Elke mamma het ‘n ballon ge’pop’ en kon heerlike pryse wen! Baie geluk aan Phillip en Alison Swart wat ‘n vliegtuigrit gewen het, geborg deur Afrimat. Baie dankie Afrimat vir die wonderlike geskenk! …

Op Vrydag, 14 Februarie, hou Karnallie ‘n opwindende Valentynsdag!

Die voorportaal was mooi versier met Mickey en Minnie muis se romantiese verbintenis!

Elke mamma het ‘n ballon ge’pop’ en kon heerlike pryse wen!

Baie geluk aan Phillip en Alison Swart wat ‘n vliegtuigrit gewen het, geborg deur Afrimat. Baie dankie Afrimat vir die wonderlike geskenk!

Oueraand was gehou op 19 Februarie en ‘n groot groep ouers het kom kuier. Baie dankie aan elke ouer wat teenwoordig was.

Baie dankie, Sign-It vir inligtingsbord geskenk aan Karnallie. Ons waardeer jul goedhartigheid teenoor Karnallie!

Ons Gholfdag vind plaas op 15 Maart.

Kom speel gerus en staan ‘n kans om groot pryse te wen! Vir navrae kontak Gerhard Hamman – 0836481185

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button