Local newsNewsSchools

NRS: Uitblinkers in sport

ONS IS trots op die volgende leerlinge wat uitgeblink het in hulle onderskeie sportsoorte: Joshua Stride is in die o/12-krieketspan vir Noord-KwaZulu-Natal opgeneem. Ariane Janse van Rensburg en Danielle van Staden is gekies vir die Zululand Distrikspan vir swem. Baie geluk en sterkte met julle deelname vorentoe! Tydens die onlangse NRS-gala het die volgende swemmers …

ONS IS trots op die volgende leerlinge wat uitgeblink het in hulle onderskeie sportsoorte: Joshua Stride is in die o/12-krieketspan vir Noord-KwaZulu-Natal opgeneem. Ariane Janse van Rensburg en Danielle van Staden is gekies vir die Zululand Distrikspan vir swem.

Baie geluk en sterkte met julle deelname vorentoe!

Tydens die onlangse NRS-gala het die volgende swemmers ook medaljes gewen: Franco Carstens vir seuns o/12 rugslag en Jason Mossop vir seuns o/11 rugslag.

Belangrike datums:

14 Maart: Skaaktoernooi

20-22 Maart: Pongola Rugbyweek vir o/11 en o/13

26 Maart: Fotodag

27 Maart: Interne prysuitdeling

28 Maart: Skole sluit

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button