NewsSchools

Akademiese uitslae vir Volkies

Baie geluk aan die volgende Volkies wat met hulle harde werk hoë punte behaal het in amptelike toetse die afgelope week: Afrikaanse huistaal vir graad 10: Tisha Willemse met 83, Inge Houy en Pieter Duminy met 80. Afrikaanse huistaal vir graad 11: SW van Wyk met 94, Janco Labuschagne met 93, Benita Jordan op 91, …

Baie geluk aan die volgende Volkies wat met hulle harde werk hoë punte behaal het in amptelike toetse die afgelope week:

Afrikaanse huistaal vir graad 10: Tisha Willemse met 83, Inge Houy en Pieter Duminy met 80.

Afrikaanse huistaal vir graad 11: SW van Wyk met 94, Janco Labuschagne met 93, Benita Jordan op 91, Michael Freislich met 87 en Charmaine Herbst 86.

Landbouwetenskap graad 11: Lune Smit behaal 89.

Sosiale wetenskappe vir graad 8: Ranise van Niekerk behaal 98, Dian Delport, Mignon Potgieter, Antoinette Viljoen en Vaudette van der Merwe met 96.

Sosiale wetenskappe vir graad 9: Miri Conradie behaal 98, KD Steyn 95, Gerbrand Hartung 93, Annie Hartung en Franco van Eeden, asook Mikayla Willemse met 92.

Wiskunde vir graad 9: Janika Pelser behaal 100, Sbusiso Nkamande 96, Sanele Zulu 94, Delerize Smuts 92 en Megan Egel 90.

Hierdie leerlinge skryf nog ‘n Wiskundetoets en Megal Egel, Veronica Booyse en Mikayla Willemse behaal al drie 98, Janika Pelser behaal 94.

Graad 12 leerlinge skryf Wiskunde en Yolanda Skhozana behaal 96, Demian Mukhanzi 90 en Christiaan de Jager 94.

Graad 8 Wiskunde: Ranise van Niekerk en Dian Delport behaal albei 96.

Graad 11 Afrikaans eerste addisionele taal: Zainab Mahomedy behaal 91, Muhammad Jetham en Sanele Kunene, asook Thabang Moloi, Siswe Mzezane en Marcja Welgus met 89, Yensiwe Ngwenya en Patrick Hlagala op 86.

Afrikaans eerste addisionele taal vir Graad 12: Khosi Pitso met 91, Zaheer Badat en Deniam Mukansi met 83, Lungani Fakude en Lumkile Hlatswayo met 80.

Afrikaanse eerste addisionele taal vir Graad 10: Zinhle Dlamini behaal 91, Lindokuhle Phakathi 86, Aakifa Gangat, Bongani Motjuadi, Spmandla Nombewu en Nokuphila Nkosi met 83.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button