NewsSchools
Karnallie klimraam inhuldiging
OP Vrydag 9 Mei het ons ons nuwe klimraam ingewy. Volgens klein Talitha van den Heever gaan hulle lekker op die nuwe “Krimkraam” speel. Sy het beslis gesorg vir ‘n nuwe naam vir ons klimraam. Baie dankie aan oom Neil en oom Phillip wat vir ons die pratige struktuur ontwerp en gebou het. Ons weet …

OP Vrydag 9 Mei het ons ons nuwe klimraam ingewy. Volgens klein Talitha van den Heever gaan hulle lekker op die nuwe “Krimkraam” speel.
Sy het beslis gesorg vir ‘n nuwe naam vir ons klimraam. Baie dankie aan oom Neil en oom Phillip wat vir ons die pratige struktuur ontwerp en gebou het. Ons weet die kinders gaan jare se klouter pret hê. Baie dankie aan die Beheerliggaam wat dit vir ons moontlik gemaak het. Wees verseker ons kleuters is baie bly.
Foto: Philip, Neil, Riaan en Thea.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



