NewsSchools

Top akademiese resultate by Ichthus

Oor die afgelope ses jaar, waar die skool se eerste leerlinge wat hier op laerskool was, by ander skole gematrikuleer het, het vyf leerlinge die top matrikulant van die Umzinyathi streek of Ladysmith streek behaal!

Ichthus Christelike Skool het die voorreg om ‘n eie unieke kurrikulum te volg, wat heeltemal aan die CAPS kurrikulum voldoen en selfs baie meer ontwikkelingsfasette aan leerlinge bied. 


Oor die afgelope ses jaar, waar die skool se eerste leerlinge wat hier op laerskool was, by ander skole gematrikuleer het, het vyf leerlinge die top matrikulant van die Umzinyathi streek of Ladysmith streek behaal!


Die skool wens die huidige top akademiese leerlinge baie geluk met hulle uitslae vir die eerste kwartaal: Graad 4: Robert Abrahamse 89%, Amy-Faith Stein 86%, Azande Botha 81%, Tatum Tosen 76%. Graad 5: Tiana Maritz 93%, Anél de Goede 85%, Bianca Meintjies/Sihle Maphalala 83%, Thayne Tiley 80%.
Graad 6: MacGreiger Stein 85%, Drémar Jacobs 80%, André Spies 77%.
Graad 7: Andrea Oosthuizen 85%, Tadiwa Chawanda 83%, Tamarah Grierson/Tian Reis 80%.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Terry Worley

Terry Worley has been associated with the Courier for many years and is involved in the community covering a variety of issues affecting residents. He has a passion for local politics and for the history of the area.

Related Articles

Back to top button