NewsSchool sportSchoolsSport

Rugbyspan reg vir aksie

Ferrum Hoërskool se eerste rugbyspan is bevoorreg om weereens deur Tramonto Boutique Hotel geborg te word. Ferrum Tramonto spog hierdie jaar met nuut-ontwerpte truie en speel beslis hierdie jaar rugby van hoogstaande gehalte. Die jaar het afgeskop met ‘n ‘capping’-seremonie wat by Tramonto gehou was waartydens toerusting aan elke speler oorgehandig is. Die skool is …

Ferrum Hoërskool se eerste rugbyspan is bevoorreg om weereens deur Tramonto Boutique Hotel geborg te word.

Ferrum Tramonto spog hierdie jaar met nuut-ontwerpte truie en speel beslis hierdie jaar rugby van hoogstaande gehalte.

Die jaar het afgeskop met ‘n ‘capping’-seremonie wat by Tramonto gehou was waartydens toerusting aan elke speler oorgehandig is.

Die skool is baie trots om met Tramonto geassosieer te word en is dankbaar dat daar soveel vertroue in die span gestel word.

Oor die algemeen vorder die rugby goed in die PUK16- reeks en die afrigters en spelers sien uit na die plaaslike Trevor Smith Sportreeks wat by Ferrum sal afskop na die vakansie.

Die hokkie en netbal is ook goed op dreef en Ferrum is voorwaar trots op al die sportmanne en -vroue van 2015!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button