Hoërskool Dundee se spiesgooi kampioen
Jan-Frederik van Zyl het die naweek van 25-28 Maart deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Hoërskole Atletiek in Rustenburg by die Royal Bafokeng Stadium. Hy behaal 9de plek, met ‘n afstand van 52,93m en is onder die top tien 0/15 seuns vir spiesgooi in SA. (hoewel hy ‘n ouderdomsgroep ouer moes deelneem). Knap gedaan Jan-Frederik! Plaaslike Talent …
Jan-Frederik van Zyl het die naweek van 25-28 Maart deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Hoërskole Atletiek in Rustenburg by die Royal Bafokeng Stadium.
Hy behaal 9de plek, met ‘n afstand van 52,93m en is onder die top tien 0/15 seuns vir spiesgooi in SA. (hoewel hy ‘n ouderdomsgroep ouer moes deelneem). Knap gedaan Jan-Frederik!
Plaaslike Talent hou Hoërskool Dundee se naam hoog!
Edrich Nortjé het onlangs gekwalifiseer vir die Springbokstoeispan wat later vanjaar in Switzerland gaan deelneem. Hy het die Grieks Romeinse styl in die kadetafdeling (O/17) vir sy gewig gewen.
Hoërskool Dundee is besonders trots op hierdie uitstekende prestasie en wens hom alle voorspoed toe in sy voorbereiding vir die volgende toernooi.
U/16 hockey girls make DHS proud
On Tuesday, March 31, the U/16 hockey girls left for Margate to attend a hockey coaching clinic and tournament at Margate Sport School. The next morning an amazing guest speaker – former Sharks player, Jacques Botes – spoke to the girls about work ethic and dedication fuelled by passion. His words hit home as the girls were faced with a tremendous task of competing against U/18 teams from across the country.
They made lasting friendships with girls from Louis Trichardt and showed tremendous determination and perseverance when they beat Zeerust and Randburg in the tournament. DHS would like to thank Ismail’s Trading Store, Debbie Catlett, E.T. Khumalo, Thembalihle Mashazi and Mzwandile Nxumalo for their valued sponsorships.



