NewsSchool sportSchoolsSport

Victory for DJS rugby in Utrecht

Dundee Juniorskool se eerste en tweede rugbyspanne het aan die Utrecht Sportweek gaan deelneem op 25-28 Maart. Daar is twee groepe, met die eerstespan in Groep A en die tweedespan in groep B. The teams played some exciting rugby over the four days with Dundee Junior School’s first rugby team, winning the competition for the …

Dundee Juniorskool se eerste en tweede rugbyspanne het aan die Utrecht Sportweek gaan deelneem op 25-28 Maart. Daar is twee groepe, met die eerstespan in Groep A en die tweedespan in groep B.
The teams played some exciting rugby over the four days with Dundee Junior School’s first rugby team, winning the competition for the first time. The results were as follows for the first team: DJS 27-Veld en Vlei: 0; DJS 24-Leandra 5; DJS 33-TP Stratten 0; DJS 15-Glencoe 0 (Semi-Final); DJS 17-Leandra 0 (Final).
0/11 Rugbytoernooi 2015 – ‘n Reuse Sukses!
Die tweede 0/11 Rugbytoernooi, aangebied deur Dundee Juniorskool en Glencoe Primêr, was weereens ‘n reuse sukses. ‘n Totaal van sewe skole: Dundee Juniorskool; Glencoe Primêr; Bergville Primêr; Brighton Beach (Durban); Greytown Junior; Paulpietersburg Primêr en Richardia Primêr (Richardsbaai) het vanaf 1 – 2 April op die velde van DJS deelgeneem. Die doel van die toernooi is daarop gemik om die jong spelers te ontwikkel en ook te slyp vir die komende seisoen, daarom is daar geen wenners of verloorders aan die einde van die dag nie. Dundee Junior would like to take this opportunity to thank the following people and businesses for their sponsorship which helped to make this tournament a success: Charlies SuperSpar; Ismail Trading Store; Orange Grove Dairy and FC Bester on behalf of the KZN Rugby Union.
Hokkie – Amajuba Sportweek
Gedurende die week van 25-28 Maart het die 32ste Amajuba Sportweek op Volksrust plaasgevind. ‘n Opgewonde groep van 14 dogters onder toesig van Mev Currie en Mev van Rensburg het dit bygewoon.
Kim Hubach en haar span het hulle touwys gemaak en hulle het baie geleer. Baie dankie aan Mpati Vet en NDE Truck and Motor Zone vir die borg van die hempies.
Netball Girls’ Trails
On April 16, three girls went to Greytown for Umzinyathi trails. Only two girls were selected for Provincial trails.
They are Thandolwethu Biyela and Nkanyezi Nxumalo. It will be held in Durban on April 24. Well done DJS!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button