DJS’s second term kicks off on a high
Die skool se juniorspanne het op Woensdag 22 April aan die mini-toernooi by Monument Primêr in Ladysmith gaan deelneem. Hierdie was hulle eerste wedstryde en al die spannetjies het hulle goed van hulle taak gekwyt.
Gedurende die eerste week van die kwartaal het verskeie wedstryde reeds plaasgevind en behaal Dundee Juniorskool mooi resultate wat ‘n goeie seisoen voorspel.
The first fixture was on Tuesday, April 14 against Drakensberg Primary at DJS. The results (DJS scores first):
Netball: u/10 16-0; u/11B 0-4; u/11A 3-2; 2nd 2-3; 1st 13-7. Hokkie (dogters): 0/10 0-2; 2de 1-1; 1ste 4-0. Rugby: u/10 15-5; u/11 40-0; 2nd 34-0; 1st 47-10. Chess: 8-0.
Op Woensdag 15 April speel die senior dogters hokkie in ‘n rondomtalie-toernooi op die Ovaal en behaal hulle die volgende uitslae: Tweede Span speel 3, wen 1; gelykop 2; Eerste Span speel 3, wen 2; gelykop 1.
The boys First hockey team played on the same day in their first games for the season in Ladysmith, and also achieved good results: Played 3 games, won 1; drew 2.
Dundee Juniorskool vaar baie goed
Die skool se juniorspanne het op Woensdag 22 April aan die mini-toernooi by Monument Primêr in Ladysmith gaan deelneem. Hierdie was hulle eerste wedstryde en al die spannetjies het hulle goed van hulle taak gekwyt.
The teams achieved the following results:
Netball: u/7: played 2; won 1, lose 1; u/8: played 3; won 1, drew 1, lose 1; u/9: played 3; won 2, lose 1.
Hockey (girls): u/7B: played 2, drew 1, lose 1; u/7A: played 3; won 2, drew 1; u/8: played 4; won 3, drew 1; u/9: played 4; drew 2, lose 2.
Rugby: u/7B: played 4; won 3, lose 1; u/7A: played 4; won 3, drew 1; u/8B: played 2, lose 2; u/8A: played 3; won 2, drew 1; u/9B: played 3, lose 3; u/9A: played 3, drew 1, lose 2.
Op Woensdag, 22 April kom al Dundee Juniorskool se seniorspanne kragte teen Lucas Meyer te staan op hulle velde in Vryheid en speel almal baie goeie wedstryde. Die volgende tellings word behaal (DJS se telling eerste): Netball: u/10: 1 – 2; Second: 2 – 12; First: 6 – 10.
Hockey (girls): u/10: 0 – 3; Second: 0 – 2; First: 1 – 3.
Rugby: u/10: 10 – 10; u/11: 10 – 35; Second: 10 – 5; First: 12 – 12.
Chess: 1 – 3.
The hockey (boys) played in a tournament at the Oval on Thursday, April 23, hosted by Dundee Junior School. After a very successful day, the following results were achieved: First team: played 3; won 3; Second team: played 2; lose 2.

NKZN Rugby
Geluk aan die volgende drie seuns wat gekies is om NKZN te verteenwoordig in Pietermaritzburg 21 – 23 Mei: Theuns van Zyl, Ulrich Oelofsen en Sisanda Mncwango.



