Lucas Meyer Primêre Skool – Harde werk kry belonings
KZN Hokkieproewe: Berné van Heerden; Lisa Grobbelaar; Marlie Smit; Anrie J van Rensburg; Anke Erasmus; Anneen Nel; Caitlyn Keightley en Kayla Becker reis na Pietermaritzburg om aan die Natal Binnelande Hokkieproewe deel te neem. Jano Strydom en Tiaan Marais sal tydens dieselfde naweek aan die seunshokkie proewe deelneem. Ons leerlinge oefen hard en ons glo en vertrou hul sal goed vaar tydens die proewe.
BAIE geluk aan die volgende rugbyseuns wat gekies is vir die NKZN Groep wat aan die KZN proewe gaan deelneem.
o/13: A Bosch; D Nel; E Potgieter; J Erwee en M Christie. o/12: D Grobbelaar en J Swart. Bogenoemde seuns sal 21 Mei tot 23 Mei op die Woodburn Rugby Stadion deel wees van die KZN rugbyproewe. Baie geluk en sterkte met jul deelname.
KZN Hokkieproewe: Berné van Heerden; Lisa Grobbelaar; Marlie Smit; Anrie J van Rensburg; Anke Erasmus; Anneen Nel; Caitlyn Keightley en Kayla Becker reis na Pietermaritzburg om aan die Natal Binnelande Hokkieproewe deel te neem. Jano Strydom en Tiaan Marais sal tydens dieselfde naweek aan die seunshokkie proewe deelneem. Ons leerlinge oefen hard en ons glo en vertrou hul sal goed vaar tydens die proewe.
Wintersportuitslae: Dundee: Netbal: 1ste wen 16-6; 2de wen 13-2; o/10A verloor 2-7. Hokkie: 1ste wen 3-1; 2de wen 2-0; o/10A wen 4-0. Rugby: 1ste gelyk 12-12; 2de verloor 5-10; o/11 wen 52-10 en o/10A gelykop 10-10. Skaak: LMS 3 en Dundee 1. Monument: Netbal: 1ste wen 14-7; 2de wen 5-2; o/11A verloor 6-13; 11B verloor 1-12 en o/10A verloor 0-5. Hokkie: 1ste wen 4-2; 2de wen 7-0; 10A wen 2-0.
Kalender
7 Mei – RHN o/10 – o/13 teen Drakensberg
9 Mei – Dundee Minitoernooi
12 Mei – RHN o/10 – o/13 teen Pongola