NewsSchools

Nuwe Republiek Skool – NRS is trots op sy rugbyspelers

  VYF NRS-rugbyspelers is gekies vir die onderskeie Noord-KZN-spanne. Alethwa Buthelezi het die o/12-span gehaal. Die volgende spelers is in die o/13 NKZN-span ingesluit: Andile Madi, Joshua Stride, Khetho Mapanshane en Ndumiso Dludla. Hokkie: Twee van ons dogters is in die o/13 Vryheid Streekspan opgeneem. Hulle is Siphokazi Khumalo en Nokulunga Phenyane. NRS is trots …

 

VYF NRS-rugbyspelers is gekies vir die onderskeie Noord-KZN-spanne.

Alethwa Buthelezi het die o/12-span gehaal. Die volgende spelers is in die o/13 NKZN-span ingesluit: Andile Madi, Joshua Stride, Khetho Mapanshane en Ndumiso Dludla.

Hokkie: Twee van ons dogters is in die o/13 Vryheid Streekspan opgeneem. Hulle is Siphokazi Khumalo en Nokulunga Phenyane. NRS is trots op julle!

Wintersport teen Piet Retief: Op Woensdag, 22 April, het verskeie van ons sportspanne na Piet Retief gereis en daar teen sterk opponente te staan gekom. Die rugby-uitslae was as volg (NRS se telling eerste): o/9 0-26, o/10 0-50, o/11 0-22, die derde span 0-15, tweede span 5-10 en die eerste span 0-22.

Die o/10-netbalspan verloor 3-7, die o/11-netbalspan verloor 2-11 en die eerste dogtershokkiespan verloor 0-3.

7-8 Mei: Diskontoboeke

Saterdag, 9 Mei: Wintersport teen Paulpietersburg (tuis)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button