NewsSchool sportSchoolsSport

Skuts presteer tydens KZN kampioenskappe

Die KwaZulu-Natal Skietkampioenskappe is op 30 Mei by Hoërskool Ferrum gehou.

Die KwaZulu-Natal Skietkampioenskappe is op 30 Mei by Hoërskool Ferrum gehou.

Die skool weet nog nie wie die KZN span gehaal het nie, maar die skuts het uitmuntend gevaar.

Die uitslae was soos volg:

O/21 Veer:

Derde – Mariska Pieters.

Vierde – Sias Weyers.

Sewende – Zania la Grange.

O/21 Sporter:

Vyfde – Pieter Jansen van Vuuren.

Sesde – Cameron Fraser.

Agtste – Tristan Dedekind.

O/16 Sporter:

Vyfde – Aneke Grundling.

Sewende – Rickert Scott.

Agtste – Divan Ferreira.

12de – Roelof Meyer.

14de – Johan Meyer.

17de – Steven Bahlman.

O/14 Veer:

12de – Cade Grobler.

O/14 Sporter:

Tweede – Aidan Pieterse.

Vierde – Chris Cronjé.

Sesde – Brandon Marshall.

Baie geluk aan almal wat deelgeneem het!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button