Nuwe Republiek Skool – NRS sien uit na nuwe kwartaal
Welkom terug aan al ons leerlinge en personeel. 'n Spesiale welkom aan die nuwe leerlinge wat so pas by NRS aangesluit het. Ons vertrou dat hulle gou tuis sal voel en by al ons aktiwiteite sal inskakel. Die sportsoorte wat hierdie kwartaal aangebied word is krieket; sokker; atletiek en tennis.
MAANDAG toe die skole heropen het, was al ons kinders baie opgewonde om weer hulle maats te sien na die wintervakansie.
Welkom terug aan al ons leerlinge en personeel. ‘n Spesiale welkom aan die nuwe leerlinge wat so pas by NRS aangesluit het. Ons vertrou dat hulle gou tuis sal voel en by al ons aktiwiteite sal inskakel. Die sportsoorte wat hierdie kwartaal aangebied word is krieket; sokker; atletiek en tennis.
Cravenweek: Gedurend die skoolvakansie het een van ons rugbyspelers, Ndumiso Dludla, Natal verteenwoordig by die o/13 Craven Rugbyweek. Die span het goed gevaar. NRS is baie trots op Ndumiso. Weereens, baie geluk.
Applications for 2016: Applications for next year will open on July 27 and will close on August 31. Application forms are available at the office during office hours.
Dates to remember
July 23 – Cricket against Nardini (h)
July 24 – Vryheid District cricket trials at NRS
July 27 – Internal prizegiving
July 28 – Parents’ evening for Gr 1 – 7
July 30 – Cricket against Luneberg



