GalleriesNewsSchoolsSchools galleries
Ferrum leerling spog met vele talente
Tydens Hoërskool Ferrum se 2015 kultuurprysuitdeling op 16 Oktober, is leerlinge vir hulle bydrae tot kultuur vereer.
Tydens Hoërskool Ferrum se 2015 kultuurprysuitdeling op 16 Oktober, is leerlinge vir hulle bydrae tot kultuur vereer.
William Silk, wat verantwoordelik was vir die totstandkoming van die skool se musiekdepartement, was die geleentheidspreker van die geleentheid.
Die trofee vir die Veelsydigste Kultuurdogter vir 2015 is hierdie jaar toegeken aan Marike van der Rijst.
Die trofee vir die Veelsydigste Kultuurseun vir 2015 word hierdie jaar gedeel deur WS Horn en Spha Khumalo.
Gideon de Villiers is vanjaar gekroon as die Kultuur-ikoon, aangesien hy die Presidentsverkenning-toekenning vanjaar by die Voortrekkers ontvang het.
Baie geluk!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




