Ichthus’ brightest stars shine
Die skool groet in die besonder vir Mev Yolandi van Zyl wat vir 10 jaar by Ichthus werksaam as en ook die laaste 2 jaar as Departementshoof opgetree het, asook vir Mev Esmé Willemse, wat die laaste 4 jaar by Ichthus werksaam was.

Op Desember 2 is Ichthus se prysuitdeling weereens op luisterryke wyse gevier!
Na mev Viljoen se gepaste verwelkoming en Mnr Bradley Tiley se inspirerende boodskap, het die koor gesing.
Die skoolhoof, Mev Helena Viljoen, het haar jaarverslag in rympievorm voorgehou, tot vermaak van oud en jonk.
Elke kind by Ichthus ontvang ‘n boekprys waarin sy/haar unieke prestasies en karaktereienskappe vermeld word.
Die sertifikate en trofeë was as volg:
Graad 7 – vakpryse:
Afrikaans Huistaal: Quintin Kriel, Afrikaans Addisionele Taal: MacGreiger Stein,
English Home Language: Alwande Mkhize, English Additional Language: Quintin Kriel en Drémar Jacobs, Duits Addisionele Taal: André Spies, Wiskunde: Quintin Kriel,
Natuurwetenskappe: MacGreiger Stein & Quintin Kriel, Sosiale Wetenskape – Geskiedenis: MacGreiger Stein, Sosiale Wetenskape – Aardrykskunde: MacGreiger Stein, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe: MacGreiger Stein, Tegnologie – Rekenaars: Alwande Mkhize, Tegnologie – Houtwerk: Drémar Jacobs, Tegnologie – Naaldwerk: Alwande Mkhize, Kuns en Kultuur – Drama: Preston Caldecott, MacGreiger Stein, Olwethu Hadebe, Andrew Tiley, Drémar Jacobs, André Spies, Quintin Kriel. Kuns en Kultuur – Kuns: Kleurgebruik: Alwande Mkhize en Tianette Mostert ,
Tegnieke: Drémar Jacobs. Kuns en Kultuur – Musiek: Drémar Jacobs. Beste algemene vordering in Graad 7: Tianette Mostert, Lewensoriëntering: MacGreiger Stein, Sport: MacGreiger Stein, Alwande Mkhize, Drémar Jacobs, Andrew Tiley, Preston Caldecott, Olwethu Hadebe en André Spies.
Wetenskap Expo NKZN (Tony Roberts Tours Environmental Trofee): Andrew Tiley & Drémar Jacobs
Tegnologie-trofee (Pieter en Yolandi van Zyl Trofee): Drémar Jacobs, Kultuurtrofee (Brigitte Cilliers Gedenktrofee): Drémar Jacobs, Diensbaarheid (Boetie en Merle Lategan Trofee): Olwethu Hadebe en André Spies, Vasberadenheidstrofee (Lené Prinsloo Gedenktrofee): Tianette Mostert,
Vrug van die Gees Trofee (Neville and Sarika Reis trofee): Andrew Tiley.
Trofees vir Gr 7 bo 85%: MacGreiger Stein en Quintin Kriel. Naaswenner Dux leerling (Chris en Helga de Jager Trofee): MacGreiger Stein. Dux Leerling (Sanlam/Ingrid Orban Trofee): Quintin Kriel
Veelsydigheidstrofee (Sport; Leierskap; Akademie; Kultuur) (George & Jane Adalis Trofee): Drémar Jacobs
Beste akademiese prestasie (Gr 4): Zandisiwe Maphalala 88%. Beste akademiese prestasie (Gr 5): Amy-Faith Stein 84%. Beste akademiese prestasie: (Gr 6E): Matthew Oosthuizen 87%
(Gr 6A): Tiana Maritz 90%.
Beste Leerling in Afrikaans Huistaal Gr 5, 6, 7: Tiana Maritz. Beste Leerling in Afrikaans Addisionele Taal Gr 5, 6, 7: MacGreiger Stein. Best student in English Home Language Gr 5, 6, 7: Alwande Mkhize .
Best student in English Additional Language Gr 5, 6, 7: Tiana Maritz. Meeste punte behaal in die Algemene Kennis – Eksamen (Gr 4 – 7): Preston Caldecott. Beste Junior student: Dramafees/Toneel: Zandisiwe Maphalala. Beste Senior student: Dramafees/Toneel (Shirley Wade Trofee): Anél de Goede. Beste Afrikaanse Redenaar (XEROX / XTEC trofee): Tiana Maritz. Best English Orator (XEROX / XTEC trofee): Tiana Maritz. Beste Gr3 skaakspeler: Khwezi Molefe. Beste junior skaakspeler: Zandisiwe Maphalala. Beste senior skaakspeler (Ilse Wellmann-trofee): Quintin Kriel. Beste leerlinge in Bybelvasvra Gr 4-7: Grade 4: Zandisiwe Maphalala Grade 5: Azande Botha Grade 6: Tiana Maritz Grade 7: Quintin Kriel
Junior Krieketspeler (Johan en Martie Ferreira Trofee): Hayden Caldecott
Senior Krieketspeler (Bruce en Lucia Catlett Trofee): Preston Caldecott
Junior Hokkiespeler seuns: Hayden Caldecott. Junior Hokkiespeler dogter: Thandiswa Sangweni
Senior Hokkiespeler seuns (Ichthus Personeel Trofee): Preston Caldecott
Senior Hokkiespeler dogter (Ichthus Personeel Trofee): Bianca Meintjes
Junior Netbalspeler: Nsikelelo Majola / Owethu Mbatha
Senior Netbalspeler (Pieter en Yolandi van Zyl Trofee): Bianca Meintjes/Tiana Maritz
Junior Victrix Ludorum Swem (Nduli Trofee): Amy-Faith Stein
Senior Victrix Ludorum Swem (Alida Botha Gedenktrofee): Zoe Cochrane
Senior Victor Ludorum Swem (David Labuschagne Trofee): MacGreiger Stein
Junior Victrix Ludorum Atletiek (Prinsloo Trofee): Amy-Faith Stein
Junior Victor Ludorum Atletiek (Viljoen Trofee): Siphume Ntombela
Senior Victrix Ludorum Atletiek (Van Biljon Trofee): Bianca Meintjes
Senior Victor Ludorum Atletiek (Pretorius Trofee): Andrew Tiley
Junior Landloop dogters: Amy-Faith Stein
Senior Tennisspeler seuns (Du Toit Gedenktrofee): Michiel Strydom
Junior Sokkerspeler: Joyce Cibyayi
Senior Sokkerspeler (Marc en Gaby Stein trofee): Olwethu Hadebe
Seuns 0/14 Atletiek, Krieket en Swem (John en Bernice du Plessis Trofee): Drémar Jacobs
KZN binnelands se krieket: Preston Caldecott
Beste individuele prestasie in atletiek GR 1 tot 7 (Jan van Zyl trofee): Hayden Caldecott
Junior Sportdogter (Venter trofee): Amy-Faith Stein
Junior Sportseun (Viljoen trofee): Hayden Caldecott
Senior Sportdogter (Ingrid Orban / Sanlam Trofee): Bianca Meintjes
Senior Sportseun (Ingrid Orban / Sanlam Trofee): Preston Caldecott en MacGreiger Stein
Na die prysuitdeling is al die personeel na vore geroep en bedank vir al hulle harde werk deur die jaar. Die skool groet in die besonder vir Mev Yolandi van Zyl wat vir 10 jaar by Ichthus werksaam as en ook die laaste 2 jaar as Departementshoof opgetree het, asook vir Mev Esmé Willemse, wat die laaste 4 jaar by Ichthus werksaam was.
Ichthus bid hulle God se rykste seën toe!
Die aand is afgesluit met die oorhandigingseremonie waar die Gr 6 leerlinge die leierskap van die skool by die Gr 7 leerlinge oorneem.
Ichthus bedank al die ouers, kinders en personeel wat saamgewerk het om van hierdie jaar ‘n besondere sukses te maak! Ons loof die Here! Mag elkeen die vakansie besonder baie geniet!



