In memoriam: Ahlobile Mthimkhulu
Our deepest sympathy goes out to her family and loved ones. She will be missed.
It was with deep regret that the school has learnt of a classmate’s passing away on November 10.
She was a learner at DJS since the lower grades. She was a pleasant learner in the class and well-loved by her peers.
Ahlobile struggled with a heart condition for years and passed away whilst undergoing heart surgery.
Our deepest sympathy goes out to her family and loved ones. She will be missed.
DJS lewer 8 top wiskunde presteerders op
DJS is baie trots op die 17 leerlinge wat aan die SAOU Wiskunde in Aksie 2015 kompetisie vir graad 6 en 7 leerlinge deelgeneem het.
Dit is met groot welslae dat 8 leerders van DJS aangewys is as deel van die 30 toppresteerders in die KZN streek.
Hulle is: Janz Potgieter, Asande Masala, Talha Khan, Henk Zaal, Juandré Lundi, Dee-Mari Kriel, Dihan Kruger en Tumelo Mwelase. Baie geluk en sterkte met ‘n blink toekoms!
DJS Dubbelstoernooi 2015
Op November 14, tydens die DJS dubbels tennistoernooi het 10 kompeterende pare deelgeneem. Die volgende spelers het as oorwinnaars uit die stryd getree.
Seuns: Wenners – Ruben Viviers en Tiaan Kriek (Huttenpark). Naaswenners – Dian Jacobs en Carl de Jager (Monument)
Dogters: Wenners – Michaela Seele en Daneel Dedekind (Hamilton). Naaswenners – Dee-Mari Kriel en Nicole Johnson (DJS).
Baie geluk, ons hoop om nog baie van die tennissterre te hoor!



