NewsSchools

Akademiese reuse aangewys by Ferrum

Ferrum Hoërskool se akademiese presteerders vir die eerste kwartaal se posisies is bepaal deur hulle uitslae van die 2015 se eindeksamen.

Ferrum Hoërskool se akademiese presteerders vir die eerste kwartaal se posisies is bepaal deur hulle uitslae van die 2015 se eindeksamen.

Die top tien leerlinge in elke graad is soos volg:

Graad 9: Alyssa Herbst, Marco Oosthuizen, Natalie Bezerra, Nicolene Janish, Kelaine Fick, Kayla Lemmer, Jade Schoeman, Ruan Jansen van Vuuren, Dané Kotze en eerste, met 91,7 persent, Ingrid Groenewald

Graad 10: Asanda Dladla, Nonjabulo Ndlovu, Marquerita Kruger, Andoline Nisbet, Francois Weyers, Malibongwe Twala, Vumile Mhlambi, Vicky Chen, Michaela Erlank en eerste, met 92,6 persent, Lara Moolman

Graad 11: Jaryd Steenkamp, Carla Boshof, Thabiso Mhlongo, Andile Zulu, Ruan Zietsman, Petty Ho, Arno van Zyl, Carika Haasbroek, Cilmari Geldenhuys en eerste, met 92,9 persent, Mardy Conradie

Graad 12: Stefan Viviers en Slindekahle Msane, Tegan Marshall, Jaco van der Westhuizen, Seneme Ndawonde, Angela Lai, Ayanda Nkosingiphile, Liesel Howard, Ewaldi Fick, Jan-Hendrik Visagie, en eerste, met 87,4 persent, Elmarie van der Merwe.

Baie geluk!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button