NewsSchools

Atlete blink uit op die baan

Tydens Hoërskool Ferrum se jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkoms, is uitmuntende prestasies behaal.

Tydens Hoërskool Ferrum se jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkoms, is uitmuntende prestasies behaal.

Die beste prestasie van die dag deur ‘n seun is behaal deur Morné Janse van Rensburg. Hy het die 100 meter seuns o/17 item gewen, met ‘n tyd van 11.6 sekondes. Hy verdien hierdeur 766 punte op die ASA table.

Die beste prestasie van die dag deur ‘n dogter is behaal deur Lucrecia Struwig. Sy die gewigstoot dogters o/16 item gewen, met ‘n afstand van 19.11 meter. Sy verdien hierdeur 785 punte op die ASA tabel.

Na afloop van die byeenkoms is die volgende atlete aangewys as:

– Junior Victor Ludorm: Wikus van der Walt.

– Senior Victor Ludorm: Siphamandla Dlamini.

– Junior Victrix Ludorm: Dané Potgieter.

– Senior Victrix Ludorm: Marike Roos.

Baie geluk!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button