Hoërskool Ferrum se swemmers het onlangs aan verskeie provinsiale en nasionale galas deelgeneem.
Leerlinge het die volgende prestasies behaal:
– Vanessa van der Merwe: vyf goud, twee silwer en twee brons medaljes.
– Cameron Fraser: vier silwer and vyf brons medaljes.
– Ingrid Groenewald: twee goud en twee brons medaljes.
– Ruan Janse van Rensburg: vier goud, vier silwer en een brons medalje.
– FC Scholtz: een goud, een silwer en een brons medalje.
– Graham Whitehead: twee goud, vier silwer and drie brons medaljes.
– Minette Janse van Vuuren: 12 goud, vyf silwer en drie brons medaljes.
Baie geluk!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



