
Tydens die Oktober skoolvakansie was die Newcastle Stoeiklub baie besig.
Die laaste SA Jeug-kampioenskappe was van 7 tot 8 Oktober in Pretoria.
Read: Global tour for Ferrum Matric’s
Maryna Jansen van Rensburg het ‘n goue medalje en Eric de Wet het twee brons medaljes ontvang.
Na afloop van die 2016 stoeiseisoen spog Maryna met twee goue medaljes en Eric met 4 brons medaljes.
Also read: Ferrum se dogterskrieketspan maak skoonskip
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



