
SUNNY RIDGE – 4071 leerlinge het vanjaar landwyd aan die Nasionale Verbruikerstudie Olimpiade deelgeneem.
Read: Ferrum stoei nuus
Hoërskool Ferrum het uitstekende uitslae behaal met ses leerlinge in die Top 100.
Twee leerlinge was in die Top 10 en is na die prestige Verbruikerstudie Olimpiade prysuitdeling by die Universiteit van die Vrystaat uitgenooi.
Also read: Ferrum se dogterskrieketspan maak skoonskip
Tegan Marshall and Liesel Howard het 7nd plek behaal in die Olimpiade.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



