Local newsNews

‘n Kerkbasaar om te onthou

Aan die begin van die dag het Dominee Hennie Louw die verrigting op gepaste wyse af geskop deur vir die gemeente en besoekers uit Psalm 92 te lees.

Op 2 Junie het die Hervormde Kerk Amiel Park uit sy nate gebars met samesyn en pret.

Ongeveer 200 gemeentelede en besoekers van regoor Newcastle het by mekaar gekom vir ‘n luilekker Saterdag-kuiertjie met goeie vriende, goeie kos en goeie musiek.

LEES OOK: CHURCH BAZAAR: Shoppers go out and about at Grace Community

Oudergewoonte was die kerksaal stampvol gepak met mense en verskeie kosstalletjies, kuns en boeke en die besoekers kon nie genoeg kry nie.

Aan die begin van die dag het Dominee Hennie Louw die verrigting op gepaste wyse af geskop deur vir die gemeente en besoekers uit Psalm 92 te lees.

Die gemeentelede het soos altyd saam gespan om die jaarlikse kerkbasaar te reël, en te oordeel aan die getalle mense wat saam gedrom het, was die dag ‘n reuse sukses.

Dit was werklik ‘n dag om te onthou.

 

Also remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages.

Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

Remember to read our WhatsApp disclaimer.

You can also email our offices; Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za – Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za – Tersia Gopi at newed@caxton.co.za – Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za and F.C. Pelser on sam@caxton.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button