Local newsNews

VOORSKOU: Magdalena vind haar vreugde in Newcastle

Magdalena Marais het haar in Junie, saam met haar man Schalk en hul kroos, Louisa (2) en Schalk Junior (5) in Newcastle kom tuismaak.

Na die aftrede van hul geliefde leeraar en vriend Roelie Erasmus, het die NG-Kerk Drakensberg Vallei uiteindelik ‘n nuwe dominee aan die stuur van sake.

LEES OOK: WATCH: Honouring sacrifices on Remembrance Day

Magdalena Marais het haar in Junie, saam met haar man Schalk en hul kroos, Louisa (2) en Schalk Junior (5) in Newcastle kom tuismaak, waar hulle vinnig in die harte van die gemeente en die res van Newcastle ingekruip het.

Magdalena Marais is ‘n onstuitbare leier en matriarg wat haar familie en haar gemeente lei met liefde en deurnis, en God se woord uitleef in alles wat sy doen.
Sy is ‘n ware aanwins vir nie net die gemeente van NG Drakensbergvallei nie, maar ook vir Newcastle.
Baie welkom in Newcastle, Magdalena!

Om die volledige storie te lees kry die nuutste uitgawe van die Newcastle Advertiser.

Also remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages.

Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

Remember to read our WhatsApp disclaimer.

You can also email our offices; Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za – Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za – Tersia Gopi at newed@caxton.co.za – Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za and F.C. Pelser on sam@caxton.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button