VOORSKOU: Leendert Breedt se toekoms lyk belowend – (KYK)
Leendert Breedt is 'n jong plaaslike kunstenaar wat onlangs begin het om sy droom om Suid-Afrika se nuuste sangsensasie te word, te verwesenlik.

Leendert Breedt is ‘n jong plaaslike kunstenaar wat onlangs begin het om sy droom om Suid-Afrika se nuuste sangsensasie te word, te verwesenlik.
Vir Leendert is musiek nie net mooi woorde en musiek wat sag op die oor val nie, maar ‘n reis deur die lewe (en natuurlik die liefde). Sy dibuut enkelsnit ‘Myne’ het onslangs in videoformaat gestalte gekry en die Newcastle Advertiser was gelukkig genoeg om dié reis saam met Leendert mee te maak.
Ons het onlangs ook by Leendert in geloer om met hom te gesels oor sy nuwe musiekvideo en wat die toekoms inhou vir dié jong kunstenaar.
Donderdag is die amptelike bekendstelling van die musiekvideo ‘Myne.’ Volg ons op ons Facebook en wees een van die eerste mense om Leendert se video eksklusief op die Newcastle Advertiser Facebook-blad te sien.
Also remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages.
Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

Remember to read our WhatsApp disclaimer.
You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za or newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za



