NewsSchools

Ichthus Graad 1s kyk die werk van ‘n oogkundige toe

Hulle het besoek afgelê by Spec-Savers Newcastle, om meer oor die beroep van 'n oogkundige te leer.

Die Graad 1-klas van Ichthus Christelike Skool het gedurende die eerste kwartaal van verskillende beroepe geleer.

Op 4 Maart het hulle besoek afgelê by Spec-Savers Newcastle, om meer oor die beroep van ‘n oogkundige te leer. Met hul aankoms is hul hartlik deur die personeel van Spec-Savers verwelkom en elke kind het ‘n oogtoets ondergaan.

Die kinders het dit besoek vreeslik geniet. ‘n Opregte en hartlike dankie aan Spec-Savers Newcastle wat hul so welkom laat voel het en vir elke kind se geskenkpakkie!

LEES OOK: Ichthus leerders presteer in krieket en swem


HAVE YOUR SAY:
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram or email us at dundee.courier@caxton.co.za.  Add us on WhatsApp 071 277 1394.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button