NewsSchools

Vryheid KZN: LMS – die wenners van RSG se Jerusalem-uitdaging

Die personeel kon hul versteekte talente uitleef en slaan toe sommer 'n eerste-plek op RSG se Jerusalema-kompetisie los

Die Jerusalema-dans laat almal se voete behoorlik jeuk en by Lucas Meyer is dit nie anders nie.
LMS-personeel het hul litte los gemaak en die ‘Jerusalema Dance Challenge” aangepak.
Die personeel kon hul versteekte talente uitleef en slaan toe sommer ‘n eerste-plek op RSG se Jerusalema-kompetisie los. Welgedaan, LMS-personeel!
Ons nooi almal uit om die dans te gaan kyk op Lucas Meyer Primêre Skool se Facebook-blad, asook YouTube #JerusalemachallengeLMS. Die onderwysers het hulself goed van hul taak gekwyt met RSG se Jerusalema-uitdaging.

ALSO READ: Lucas Meyer Primêre Skool word 90

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button