Volksrust-onderwyser word Puma Rugby-afrigter
Hoërskool Volksrust onderwyser, Frank Du Preez word as hoofafrigter van Puma Rugby se O.15B-span aangestel
Mnr. Frank du Preez, ’n onderwyser by Hoërskool Volksrust, is as Puma Rugby se o.15B-hoofafrigter aangestel.
“Baie geluk met hierdie welverdiende aanstelling,” juig die skool.
Die skool wens hom alles van die beste toe met die afrigting van die span en vertrou dat sy ervaring, toewyding en leierskap ’n waardevolle bydrae tot die spelers se ontwikkeling en sukses sal lewer.
“Sterkte met die seisoen wat voorlê!”
The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and follow us on our WhatsApp Channel



