Local newsNewcastle AdvertiserSport
Pionier Rolbalklub vier wenners tydens prysuitdeling
Klublede ontvang trofeë ná ’n suksesvolle seisoen. Lees meer hier:
Lede van die Pionier Rolbalklub het onlangs trofeë ontvang tydens ’n prysuitdeling nadat hulle ’n fantastiese seisoen afgesluit het.
Die wenners was soos volg:
- Dames enkelspel: Steffie Els.
- Mans enkelspel: Jurie Steyn.
- Dubbelspel: Piet van Niekerk en Jurie Steyn.
- Tripspel: Danie Reyneke, Jackie Reyneke en Flip van der Merwe.
- Vierspel: Lourence Jonck, Marie Steenkamp,Dawid Kruger en Eric Kruger.
Geluk aan al die wenners met hul uitstekende prestasies.
The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and follow us on our WhatsApp Channel
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



