LettersOpinion

Dankie, Madadeni Hospitaal!

Ongelukkig sal ons altyd mense kry wat die hand byt wat hul versorg.

Mevrou – Weereens wil ek ‘n welverdiende veertjie plaas in die hoed van Madadeni Hospitaal.

Vir ‘n tyd lank was ek in die psigo afdeling opgeneem en was die verpleegpersoneel soos al die vorige kere wat ek by die hospitaal was, baie professioneel en ondersteunend. Hierdie keer was ek egter vir ‘n langer tyd opgeneem.

Graag wil ek Dokter Hunter sowel as die verpleegpersoneel bedank vir ‘n aangename verblyf in die hospitaal. Die kos was keurig voorberei, die saal met sy badgeriewe silwerskoon, en nie vuil soos wat sommige mense sĂȘ nie.

Ongelukkig sal ons altyd mense kry wat die hand byt wat hul versorg.

Dankie Madadeni Hospitaal vir ‘n aangename verblyf sonder sorge.

Gaatzi Goobi

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button