LettersOpinion

Letter: Dit is met ‘n swaar gemoed dat ek hierdie brief skryf

Leder en elk is opgewonde. Dit is 'n geskarrel om sommer nou al klere en wat ookal in te pak. Penny en Klara-lew, die honde, kan maar net toekyk hoe almal om hulle skarrel en van hulle vergeet word.

Mevrou – Dit is met ‘n swaar gemoed dat ek hierdie brief skryf.

Die vakansie kruip nader.

Read: Water crisis is no surprise

Ieder en elk is opgewonde. Dit is ‘n geskarrel om sommer nou al klere en wat ookal in te pak. Penny en Klara-lew, die honde, kan maar net toekyk hoe almal om hulle skarrel en van hulle vergeet word.

So baie troeteldiere bly agter in die feestyd sonder ‘n oppasser tuis. Sommige diere word alleen agtergelaat en nie na hondehokke geneem vir goeie versorging nie. Selfs hul kos word nie in houers gelos vir hulle om gereeld te kan eet nie. Om nie eens van vars water te praat nie.

Letter – Naming of inter alia municipal buildings

Sou jy op vakansie gaan en diere het wat versorg moet word, kry ‘n betroubare persoon of vriende om na jou huis en diere om te sien en te kyk dat die diere kos en vars water het.

Wees ‘n trotse eienaar van ‘n troeteldier en sorg vir jou diere, al gaan jy net ‘n paar dae weg wees.

Also read: Condolences to the Lowery family

Ek weet nie hoe ‘n persoon sy vakansie kan geniet met ‘n onversorgde troeteldier wat tuis moet bly sonder liefde en kos nie.

Ek hoop u neem hierdie brief ter harte. Geniet ‘n welverdiende rustyd, met jou diere wat versorg word tuis.

Gaatzi Goobi

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button