LettersOpinion

Dankie vir die donasies

Adult Centre grateful for the assistance

Meneer,
Baie dankie aan die organiseerders van die Glencoe Kersfeesmark vir die ruim donasie, geskenke en etes wat aan die Dundee Volwasse Sentrum gegee is.

Dankie vir mense soos julle wat se hande en harte oop is vir ons mense hier.

Hulle waardeer altyd die uitstappies na Glencoe.

God se rykste seën aan elkeen wat bygedra het.
Annatjie Enslin: Bestuurder – Dundee Volwasse Sentrum


HAVE YOUR SAY:
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram or email us at dundee.courier@caxton.co.za.  Add us on WhatsApp 071 277 1394.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button