Local sportSport

Baie geluk, stoeiers

VIER Vryheid stoeiers het aan die SA Streke te Newcastle op 7 September deelgeneem. Dirk Grobler (10 jaar, 2de ry) verower ‘n silwer in die kategorie Jnr Stoeiers. Rowen Badenhorst (8 jaar), Pierre Grobler (8 jaar) en Ruhan Davel (7 jaar) in die voorste ry verower al 3 ‘n medalje in die fundamentele stoei kategorie. …

stoeiVIER Vryheid stoeiers het aan die SA Streke te Newcastle op 7 September deelgeneem.

Dirk Grobler (10 jaar, 2de ry) verower ‘n silwer in die kategorie Jnr Stoeiers. Rowen Badenhorst (8 jaar), Pierre Grobler (8 jaar) en Ruhan Davel (7 jaar) in die voorste ry verower al 3 ‘n medalje in die fundamentele stoei kategorie. Hierdie stoeiers het strawwe kompetisie gehad, maar hulle goed van hulle taak gekwyt. Indien daar enige belangstellendes is, kontak asb vir Mnr J Badenhorst (afrigter) 084 247 4702. Hierdie sport vereis selfdissipline, tegnieke en grepe en deursettingsvermoë en is nie WWE nie.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button