Local sportSport
Welgedaan Bernè
DIE SANESA (South African National Equestrian School Association) Nasionale Kampioenskappe 2013 was nou onlangs gehou waar Bernè van Heerden goed presteer het en gekies is vir die Nationale span. Haar punte is soos volg: Dressage vlak 3 toest 3 – 13de uit 45 deelnemers. Dressage vlak 3 toes 4 – 9de uit 45 deelnemers. Working …
DIE SANESA (South African National Equestrian School Association) Nasionale Kampioenskappe 2013 was nou onlangs gehou waar Bernè van Heerden goed presteer het en gekies is vir die Nationale span.
Haar punte is soos volg:
Dressage vlak 3 toest 3 – 13de uit 45 deelnemers. Dressage vlak 3 toes 4 – 9de uit 45 deelnemers. Working riding vlak 3 – 1ste uit 35 deelnemers. Performance Riding vlak 3 – 18de uit 31 deelnemers. Spring vlak 2 2phase – 35 uit 40 deelnemers. Spring vlak 4 Kompetisie – 12de uit 40 deelnemers.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



