School sportSport

VHS hokkie vaar goed teen Ferrum

Die tweede PUK 16 wedstryde het plaasgevind teen Ferrum Hoërskool op Saterdag 5 Maart. Die dag het weereens uitstekende uitslae opgelewer.

Die tweede PUK 16 wedstryde het plaasgevind teen Ferrum Hoërskool op Saterdag 5 Maart. Die dag het weereens uitstekende uitslae opgelewer.

Die uitslae was as volg:

– 0/14 Volksrust wen vyf-een

– Speler van die wedstryd is Lana Strydom

– O/15 Ferrum wen twee-een

– Speler van die wedstryd is Dan-marie Pieterse

– 0/16 Volksrust wen agt-een

– Speler van die wedstryd is Kristen Tait

– Tweede span wen drie-nul

– Speler van die wedstryd is Suzanne vd Merwe

– Eerste span wen twee-nul

– Speler van die wedstryd is Inge Houy.

Die skool wens die spanne en hulle afrigters geluk.

Die volgende wedstryde vind plaas op 12 Maart teen Hoërskool Pionier in Vryheid.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button