School sportSport

Champions: Huttenpark netball team

Die eerste netbalspan van Huttenpark Laerskool het ‘n onvergeetlike 2016 seisoen gehad.

HUTTEN HEIGHTS – Die eerste netbalspan van Huttenpark Laerskool het ‘n onvergeetlike 2016 seisoen gehad. Die spelers, Jany Schnetler, Michelle Volschenk, Chane Botha, Kayla Pretorius,

Rialene de Jager, Dane van der Merwe en Jenna Steenkamp, het onoorwonne uit die stryd getree na afloop van die seisoen. Hul

afrigters, Me van Rooyen en Me Delport is met reg trots op die span se vertonings.

Hul uitslae was as volg:

Wen die Spur Huttenpark Power Play Toernooi.

Wen Piet Retief 11 – 10

Wen Pionier 15 – 7

Wen Egerton 15 – 5

Wen NRS 13 – 6

Wen NSPS 17 – 4

Wen Monument 21 – 17

Wen Drakensberg 18 – 8

Wen Dundee 30 – 3

Wen LMS 27 – 5.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button