Hoërskool Volksrust Graad 8 ontheffing
‘n honderd graad 8’s is amptelik aanvaar is as Volkies.

VOLKSRUST – Op Donderdag, 9 Maart, het Hoërskool Volksrust ‘n jare-lange tradisie voortgesit waartydens meer as ‘n honderd graad 8’s amptelik aanvaar is as Volkies met die aantrek van hulle skoolbaadjies.
Hierdie ywerige graad 8’s het ‘n Roofkode onderteken waarin hulle onderneem om waarde-gedrewe Volkies te wees.
Gedurende hierdie aand is die graad 8-seuns van Horisonkoshuis en die graad 8-dogters van Tienerhofkoshuis ook ingehuldig as inwoners van hierdie onderskeie koshuise.
Must read stories on the site:
- Hoërskool Volksrust verwelkom twee nuwe personeellede
- Volksrust Hoërskool Grade 12 learners enjoy Hamlet on stage
- Secret garden send-off for Newcastle High School matrics
- Newcastle High matric stars shine bright
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages.
Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

and BBM pin D1EF333B.
![]()
You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za Quinton Boucher at newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za Payal Devisingh at newsun@dbn.caxton.co.za



