SA’s toe met Braam en Alea
Alea het die 300 meter hekkies vir dogters 15 in 'n tyd van 45,87 sekondes gewen en die 90 meter hekkies in 'n tyd van 13,73 sekondes gewen.
VOLKSRUST – Braam Kramer en Alea Uys, beide van Hoërskool Volksrust, het Saterdag, 11 Maart aan die Mpumalanga atletiek kampioenskappe deelgeneem.
Alea het die 300 meter hekkies vir dogters 15 in ‘n tyd van 45,87 sekondes gewen en die 90 meter hekkies in ‘n tyd van 13,73 sekondes gewen.
Albei hierdie tye het haar laat kwalifiseer vir die Suid Afrikaanse kampioenskappe.
Braam het die 400 meter seuns 17 jaar in ‘n tyd van 49,85 sekondes gewen.
Hierdie tyd het hom ook laat kwalifiseer vir die SA’s.
Braam gaan ook die 4 x 400 meter aflos op die SA’s hardloop.
Baie geluk julle! Volkies is baie trots op julle.
Harde werk pluk altyd die vrugte.
Must read stories on the site:
- Hoërskool Volksrust verwelkom twee nuwe personeellede
- Volksrust Hoërskool Grade 12 learners enjoy Hamlet on stage
- Secret garden send-off for Newcastle High School matrics
- Newcastle High matric stars shine bright
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages.
Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

and BBM pin D1EF333B.
![]()
You can also email our offices on Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za Quinton Boucher at newsun@caxton.co.za Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za Tersia Gopi at newed@caxton.co.za Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za Payal Devisingh at newsun@dbn.caxton.co.za



