Dirigente slaggereed vir dans- en sangseisoen by Hoerskool
Pionier se nuutgekose dirigente, Christinet Zaal, Delmari van Eeden, Dee-Mari kriel, Kayla Haywood, Tamaryn Mulligan, Danie Nel en Zipho Zwane, saam met hul sanggroep van ongeveer 100 kinders, oefen hard vir 2020. Danse is uitgewerk, liedjies is gekies en elke Dinsdag oefen hulle met mening. Pionier is die nuweling onder sewe skole wat gedurende Februarie …
Pionier se nuutgekose dirigente, Christinet Zaal, Delmari van Eeden, Dee-Mari kriel, Kayla Haywood, Tamaryn Mulligan, Danie Nel en Zipho Zwane, saam met hul sanggroep van ongeveer 100 kinders, oefen hard vir 2020.
Danse is uitgewerk, liedjies is gekies en elke Dinsdag oefen hulle met mening.
Pionier is die nuweling onder sewe skole wat gedurende Februarie 2020 vir die trofee gaan kompeteer, maar Pioniers skrik wgter nie vir ‘n uitdaging nie.
Die dirigente sien met afwagting uit om ‘n indruk temaak wat lank onthou sal word.
Krieketuitslae:
Augustus 28: o-15 teen Hoerskool vryheid.
Pionier kolf eerste en behaal 56 lopies almal uit in 12.3 boulbeurte.
Die best kolwer is Reynier Van Rensburg met 18 lopies (12).
VHS maak 58 vir twee in 12.2 beurte.
Vryheid wen die wedstryd met agt paalties.
Augustus 29 – Dogters teen VHS.
Pionier kolf eerste en behaal 143 vur twee in 15 beurte.
Die beste met 56 lopies.
VHS maak 116 vir ses in 15 beurte.
Die beste bouler is Marelize Harris met drie paaltjies vir 20 in drie beurte.
Pionier wen die weystryd met 27 lopies.
Augustus 31: eerstespan teen Hoerskool Ladysmith.
LHS kolf eerste en behaal 206 vir agt in 30 beurte.
Die beste bouler is Daniel Buijs met vier vir 5 n ses beurte.
Pionier slaan 95 lopies met almal uit in 19.2 beurte.
Die beste kolwer: rosouw Greeff met 33 lopies (34)
LHS wen die wedstryd met 111 lopies .
Baie geluk aan Tarien Davel, wat vir die KZN-Binneland o-16-krieketspan gekies is en Andrea Sander wat as nie-reisende reserwa aangewys is.
Tennisuitslae:
Pionier speel teen VHS.
Die meisies speel gelykop met een wedstryd elk, en die seuns wen vier wedsteyde teen twee.
Die dubbles is gelykop twee elk.
Pionier wen dus die dag met twee wedstryde.
Sewesuitslae:
o-15: Pionier 0 teen Glenwood 31, pionier 0 teen Westville 55, boul semi-finaal – pionier 14 teen Westville 26, sheild finaal – pionier 17 teen Curro Mount Ritchmore 14.
Pionier eindig dus 11 de van die 12 spanne en wen die shield-beker.
o/17:Pionier – teen Maritzburg 31, pionier 5 teen Hilton 36, pionier 0 teen Glenwood 44, pionier 0 teen Northwood 49, shield finaal – pionier 7 teen Curro Mount Ritchmore 19.
Pionier eindig 12de van die 12 spanne uit.



