EntertainmentLifestyle

Liberty 7’s toernooi om die draai

Pionier Liberty 7’s toernooi om die draai. Ons is baie bevoorreg met die groot borg van Liberty om hierdie toernooi ‘n werklikheid te maak. Pionier sien uit om die volgende skole die naweek van 29 en 30 Augustus te verwelkom: St Charles, Montana, Wonderboom, Prince Edward van Zimbabwe, The Warriors, die Anker, Delmas, Rustenburg A …

Pionier Liberty 7’s toernooi om die draai.

Ons is baie bevoorreg met die groot borg van Liberty om hierdie toernooi ‘n werklikheid te maak.

Pionier sien uit om die volgende skole die naweek van 29 en 30 Augustus te verwelkom: St Charles, Montana, Wonderboom, Prince Edward van Zimbabwe, The Warriors, die Anker, Delmas, Rustenburg A en B, Ferrum, Volkskool Heidelberg, Newcastle, Weston, Vryheid Hoër, Garsfontein, Waterkloof en Maritzburg College.

Twintig top spanne neem deel en daar sal nie ‘n tekort aan rugbytalent wees nie.

Leanie May en David Fourie tree die Vrydagaand op.

Die ingang vir beide dae is gratis.

Pionier hoop om u daar te sien!

 

 

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button