
Een van Vryheid sê ou inwoners van Zaailaagte, Bert Keyter, het 25 Junie sy 95 jaar gevier saam met twee van sy kleinkinders, Albert Keyter en Janie Vosloo.
Sy familie en vriende wens hom ‘n geseënde jaar wat voorlé.
YOU MAY ALSO WANT TO READ: Saziso celebrates her 107th birthday
AND: Happy birthday to local leapling!



