Local newsNews
So lyk dit vanoggend by Vaaldam
Die damvlak het die afgelope week met bykans 7% gestyg.
Vaaldam is na wydverspreide en goeie reën tans 30,36% vol met invloei teen 830,64 kubieke meter per sekonde en uitvloei teen 16,8 kubieke meter per sekonde.
‘n Week gelede was Vaaldam 23,78% vol.
Barrage staan nou op 96,07%, en Bloemhofdam op 68,93% met uitvloei teen 15,316 kubieke meter per sekonde.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



