Local newsNews

Reën vir dié naweek voorspel

So lyk damvlakke nou

Vaaldam is tans 61,76% vol met invloei teen 141,87 kubieke meter per sekonde, en uitvloei teen 16,800 kubieke meter per sekonde. ‘n Totaal van 4,8mm reën is in die Vaaldam se opvangsgebied gemeet.

Barrage het vanmiddag teen 16:00 water uitgelaat teen 74,822 kubieke meter per sekonde.

Bloemhofdam was teen Donderdag 74,49% vol.

Reên word vir Donderdag en oor die naweek in Parys voorspel met koeler maksimum temperature in die hoë twintigs (met die uitsondering van Vrydag en Saterdag) wat te wagte kan wees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button