Parys-leerder se skryftalent in Poort-bundel gepubliseer
Baie geluk Jennifer
Jennifer Edwards se prosastuk is opgeneem in vanjaar se Poort-bundel van die Letterkundekommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die Akademie gee jaarliks aan leerders wat die vorige jaar in graad 10, 11 en 12 was, regoor Suid-Afrika die geleentheid om hul beste letterkunde bydraes in te skryf vir die Poort.
Net die beste inskrywings word gepubliseer, en is verskeie leerders van Hoërskool Parys se uitstaande werk oor die afgelope jare in die Poort-bundels ingesluit.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



