Local newsNews

‘n Eerste vir die eerstes

Die pret het baie meer getel as die doele en die drieë.

Vir die eerste keer ooit het Primêre Skool Parys en Hoërskool Parys se eerste spanne mekaar op die rugbyveld en netbalbaan ontmoet om mekaar die stryd aan te sê.  Daarna het ook die twee skole se onderwysers teen mekaar op die netbalbaan te staan gekom. Dit was hope pret en lekker geesvang.

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Parys Gazette in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button