Die polisie in Bethlehem vra die hulp van die publiek in die soektog na die vermiste 17-jarige Jaden Swarts wat die laaste keer op 24 Junie by die Charlotte Theron kinderhuis in Bethlehem gesien is.
Enigeen wat weet waar Jaden hom moontlik mag bevind is gevra om luitenant-kolonel Marius Nel te skakel 082 526 2717, of die Stop Misdaadnommer by 08600 10111, of die Bethlehem-polisiestasie by (058) 307 5700.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



